Tuesday, June 24, 2008

Teleurstelling het grense, hoop nie...

Die afgelope tyd het ek baie loop en wonder oor teleurstelling, en was selfs daarmee gekonfronteer. Dit is iets wat elkeen van ons se pad langs kom iewers in ons lewe hier op aarde. En vanoggend lees ek die volgende woorde van Martin Luther King raak. "We must accept finite disappointment, but never lose infinite hope"

Met ander woorde, teleurstelling het grense en is onderhewig aan omstandighede. Maar hoop het geen grense nie. Die Bybelse definisie vir hoop is "a confident expectation."

Verlede Woensdag het ons juis oor o.a. oor hoop in ons sel gesels. Dit is in tye van teleurstelling wat ons juis op God moet vertrou. Wanneer daar 'n uitdaging is en ons nie aldag weet om dit te hanteer nie, moet ons weet dat die Here alles onder beheer het. Hy dra ook ons belange op sy hart. Die volgende teks is welbekend. Dit is een ding om hom te lees, maar dit is belangerik om dit te glo en nie toe te laat dat twyfel en teleurstelling jou gedagtewêreld oorheers nie.

Rom 8:28 And we know that all things work together for good to them that love God, to them who are the called according to his purpose.

We serve a powerful and able God, who is also concerned about our every care. God works all things out for our good. Trust in the Lord and believe His promises in His Word. Our God will never fail you.

Ps 31:24 Be strong and take heart, all you who hope in the LORD.

Ps 25:3 No one whose hope is in you will ever be put to shame...

En die "challenge" is nie om dit wat hierbo staan te lees of te besef dat dit waar is nie, maar om dit te leef! En om ten spyte van teleurstelling nogsteeds 'n "confident expectation" te hê!

Ek groet eers.

1 comment:

Gert said...

Dit is soos jy se my vroutjie en soos dit wat jy ook in sel self gese het:

<< Jeremiah 29:11 >>
'For I know the plans that I have for you,' declares the LORD, 'plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope.